Skip to content

  • Tuis
  • Kontak ons

Category: Nuus

Orania veiligheidsdienste trek vermeende koperdiewe vas

November 10, 2023 admin Nuus 15,633 comments

Lede van Orania Veiligheidsdienste het saam met plaaslike boere en die SAPD Donderdag in die vroeëoggendure drie vermeende koperdiewe in

Lees verder

Helpende Hand gee toekenning aan een van die land se veelsydigste kunstenaars

August 20, 2023 admin Nuus 13,924 comments

 Die Solidariteit Helpende Hand het ʼn spesiale toekenning aan Cornelia Holm, een van die land se voorste en veelsydigste kunstenaars,

Lees verder

MEDELYE BETUIG NA ORANIËR STERF IN MOTORONGELUK

December 4, 2022 admin Nuus 2,448 comments

Huldeblyke het die afgelope naweek ingestroom nadat Johan Steyl in ‘n motorongeluk oorlede is. Hy was ‘nleerling aan Orania CVO-skool

Lees verder

Braille wen teen Brits by Buffelsfontein

December 4, 2022 admin Nuus 2,371 comments

Die gewilde restaurant, Buffelsfontein Beesboerdery, spog met `n splinternuwe spyskaart – in braille. Volgens die algemene bestuurder by Buffelsfontein Beesboerdery,

Lees verder

Bouwerk begin aan 62 bekostigbare gesinshuise in Orania

May 27, 2022 admin Nuus 2,118 comments

Orania sal eersdaags met 62 splinternuwe gesinshuise kan spog nadat bouwerk Vrydag amptelik begin het. Johan Nel, voorsitter van die

Lees verder

BESOEKER VINNIGSTE IN SY KLAS

October 20, 2021 admin Nuus 2,075 comments

Anelle Blanckenberg, die plaaslike hortoloog en haar man Bill Hulme, het onlangs besoekers uit Gauteng ontvang. Die besoekers het vir die

Lees verder

NATUURLIJK ’N EERSTE VIR ORANIA

October 14, 2021 admin Nuus 1,608 comments

Groep 2 het jare terug Rokkies wou sy dra, gesing. Op Donderdag 30 September het die fraaie vroue van Orania,

Lees verder

REGISTREER NOU VIR ORANIA SE EIE VERKIESING

October 13, 2021 admin Nuus 1,281 comments

Desember 2000 het die groot hofuitspraak gekom. ’n Skikking, wat deur ’n hofbevel bekragtig is, het bepaal dat Orania nie

Lees verder

BINNEKORT WEER TYD VIR WERK- EN WELSTANDWEEK

October 6, 2021 admin Nuus 1,702 comments

Die Werk- en Welstand-kantoor het al verskeie programme vanjaar geloods, maar die belangrikste op die kalender is die Werk- en

Lees verder

HULP VERLEEN NÁ NOORD-KAAP BRANDE

October 6, 2021 admin Nuus 2,198 comments

AfriForum se Bo-Karoo streekstak, SAAI en die Orania Beweging het ’n veldtog geloods wat hulp verleen aan boere van die

Lees verder

Posts navigation

1 2 3 … 13 Next Posts»
WordPress Theme: Tortuga by ThemeZee.