Skip to content

  • Tuis
  • Kontak ons

Category: Nuus

Dokter aan dominee: “Broer, probeer dan `n biertjie”

September 8, 2020 admin Nuus 1,576 comments

Die Oraniër het onlangs verneem dat `n paar Oraniërs op `n ongewone wyse `n suksesvolle stryd teen nierstene gevoer het.

Lees verder

Twee Augustus-troues in Orania

August 31, 2020 admin Nuus 1,510 comments

Frieda en Pieter Vorster is op 8 Augustus 2020 deur pastoor Hanri Maritz in die Maranata kerk getroud. Frieda sê

Lees verder

Beskuldigde nr 1

August 30, 2020 admin Grendelstaat, Nuus 370 comments

Dit was skuins na 22:00 op Donderdagaand 20 Augustus. Adam Tas het `n ruk gelede sy vertoning afgesluit  en kliënte

Lees verder

Naaldwerkklasse gratis aangebied vir Orania-dames

August 23, 2020 admin Nuus 1,530 comments

Stik vir Geluk is ’n gemeenskapsprojek wat vir vroue naaldwerkvaardighede leer. Die projek bied weeklikse klasse aan en beoog om

Lees verder

Dorpswembad word berei vir somermaande

August 23, 2020 admin Nuus 1,534 comments

Vandeesweek, in een van die koudste weke wat vanjaar se winter opgelewer het, is Willie Potgieter besig om Orania Gemeenskapswembad

Lees verder

Zebra-eienaar 8 September in hof oor aandklokreël

August 21, 2020 admin Grendelstaat, Nuus 325 comments

Die eienaar van die Zebra-restaurant, Sarel Roets sal op 8 September in die landdroshof in Hopetown verskyn nadat die polisie

Lees verder

Vrae oor belasting, verblyfreg na OVR besprekingsdokument voorlê

August 17, 2020 admin Nuus 1,248 comments

Die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) het die afgelope Maandag  ’n openbare vergadaring gehou waarna inwoners uitgenooi is om insette te

Lees verder

Dié bier wag (on)geduldig op jou

August 11, 2020 admin Nuus 1,165 comments

Die afgelope vyf jaar is Sepp en Rita Eckmaier bekend vir die hoë gehalte bier wat hulle brou. Bavaria Brouery

Lees verder

Orania-medici versigtig optimisties

July 31, 2020 admin Korona, Nuus 1,442 comments

Dr Phillip Nothnagel van Orania Med24 sê te danke aan vroegtydige voorbereiding is hulle nie in die stadium oor die

Lees verder

Verskuiwing van Kruger-beeld gevra

July 23, 2020 admin Nuus 446 comments

Die FAK sê daar moet nou gepraat word oor die toekoms van die standbeeld van oud-president Paul Kruger wat op

Lees verder

Posts navigation

«Previous Posts 1 … 10 11 12 13 Next Posts»
WordPress Theme: Tortuga by ThemeZee.