Orania CVO-Skool het op 19 November hulle jaarlikse opedag gehou. Op dieselfde dag het die skool voorskoolse sentrum, Huppelkind kleuteratletiek
Orania CVO-Skool het op 19 November hulle jaarlikse opedag gehou. Op dieselfde dag het die skool voorskoolse sentrum, Huppelkind kleuteratletiek
Dr John Strydom het op 12 November by die prof Carel Boshoff-gedenklesing as spreker opgetree. Hy het verskeie temas aangeraak
Gedurende die grendeltyd moes Orania CVO-Skool noodgedwonge hulle onderrigstyl aanpas. Hulle het egter gou besef dat daar groeiende afstandsonderrig-behoeftes is.
Die Vryheidsfront Plus se konferensie oor selfbeskikking het die afgelope Maandag ten einde geloop. Dit het uit vier paneelgesprekke bestaan
Die 2019 senusopname se bevindinge is bekendgemaak op Woensdag 28 Oktober. Oraniërs is uitgenooi om ’n geleentheid aangebied deur die
Vandeesweek het maatskaplike organisasie Helpmekaar ’n bewusmakingsprogram geloods rondom bejaardes in die gemeenskap van Orania. Maandagmiddag het die ouer garde
Bavaria Brouery se bier kan nou van enige plek in die land bestel word. Dié brouery se webblad is die
In ’n kennisgewing wat deur die Orania Dorpsraad uitgestuur is, is aangekondig dat ’n arbeidspaneel binnekort saamgestel sal word. Volgens
Volkskool Orania se graad 12 leerders, plaaslik en Afstandleer, het verlede week die skool se jaarlikse Slypskool bygewoon van heide
Jakkie Louw sal eersdaags vir die eerste keer in Orania optree. Vir sommige mense wat nou hulle middeljarige tyd nader