Skip to content

  • Tuis
  • Kontak ons

Category: Nuus

’n Splinternuwe huis vir Turbo

October 14, 2020 admin Nuus 285 comments

Vordering aan die nuwe veiligheidsgebou in Orania vorder goed na die grendelstaat alle bouery laat staak het vroeër vanjaar. Ettiene

Lees verder

“Leeu van ’n man” by De Boer oorlede

October 14, 2020 admin Nuus Leave a comment

Die De Boer-restaurant het in ’n boodskap sy medelye uitgespreek met die familie en naasbestaandes van Floris “Grompie” Walters. Mnr

Lees verder

Nuwe ondersoekbeampte by OVD

October 12, 2020 admin Nuus 64 comments

Hennie Venables woon reeds die laaste twee jaar in Orania. Hy was voorheen ’n polisieman op Goblershoop waar hy hoof

Lees verder

Rekord getal nuwe lede vir Orania Beweging

October 12, 2020 admin Nuus 1,307 comments

Dit is die eerste keer in dié organisasie se bestaansgeskiedenis dat daar meer as 400 lede in een maand aangesluit

Lees verder

Sakekamer stel G-reeks Ora’s bekend

September 29, 2020 admin Nuus 45 comments

Na afloop van die Orania Sakekamer se ledevergadering op Vrydagaand 18 September is die splinternuwe G-reeks Ora’s aan die gemeenskap

Lees verder

X-strale kan nou ook in Orania geneem word

September 29, 2020 admin Nuus 1,265 comments

Marlene Fourie is `n boorling van Pretoria. Ongeveer `n jaar gelede het aangetroude familie van haar na Orania verhuis en

Lees verder

Ingenieursdienste “kou klippe” om rioolstelsel op te gradeer

September 29, 2020 admin Nuus 1,216 comments

Die Ingenieursdienste-afdeling moes met tye diep slote in klipgrond grawe en deur rotsbanke gaan om Orania se rioolstelsel op te

Lees verder

Vyftalente loods skilderskompetisie in Orania

September 8, 2020 admin Nuus 345 comments

Orania-kunstenaar Yolandi Roets sê sy en haar span loods hierdie kompetisie juis om ’n skilderskompetisie vir Afrikaners te skep. “Daar

Lees verder

Dorpsraad se Lenteregruk skop af

September 8, 2020 admin Nuus 325 comments

Die groot slaap van die natuur is verby, vars jongblaartjies loer groen uit bruin takkies, bloeisels pronk in sagte pienk

Lees verder

AP Kerk hou Dankfees

September 8, 2020 admin Nuus 49 comments

Dit was `n vreemde gesig na maande van Covid 19-paranoia. Kinders wat lag en speel, stalletjies wat lekkernye verkoop, boeresport

Lees verder

Posts navigation

«Previous Posts 1 … 9 10 11 12 13 Next Posts»
WordPress Theme: Tortuga by ThemeZee.