Dié bier wag (on)geduldig op jou

Die afgelope vyf jaar is Sepp en Rita Eckmaier bekend vir die hoë gehalte bier wat hulle brou. Bavaria Brouery het verder voor die grendeltyd hulle produkte ver buite die grense van Orania versprei en kon jy hulle bier in Parys (Vrystaat), Kleinfontein en Potchefstroom kry.  Met die hernude verbod op die verkoop en vervoer van alkoholprodukte het Sepp besluit om `n projek aan te pak waarvoor hy lank reeds lus: om `n bier te vervaardig wat vir alle Oraniërs bekostigbaar sal wees. “Die grootste suksesse word in krisistye gekweek,” het hy homself herinner. Dit was egter nie maklik om `n bier met `n verkoopprys van 16 Ora te vervaardig en steeds trou aan die Reinheitsgebot te bly nie en die Eckmaiers moes behoorlik kopkrap. Maar hoekom nou, met `n hernude verbod op die verkoop van alkoholprodukte, besluit om `n nuwe bier te brou? Sepp antwoord kort en kragtig: “Ek het tyd gehad.”

1,165 comments

  1. Sterkte Sepp. Zwei x niks…
    Bier is goed om prostaat-, nier- en blaasinfeksies te voorkom, nie net vir dors nie…

  2. Pingback: Muha Meds
  3. Pingback: pgroyalbet
  4. Combined with the results of current systematic review and meta- analysis through subgroup analysis and sensitivity analysis, we can be cautious in general, compared with CC LE is an effective treatment in the IUI cycle, has a likelihood to improve dominant follicles and reduces the miscarriage rate priligy tablets

  5. They found that worry acts as a facilitator factor only at a moderate level in 6, 512 women stratified by a family history associated risk for breast cancer, women reporting moderate levels of worry were more likely to use mammography annually, while severe worry may be a barrier to screening and mammography use how to buy cheap cytotec without prescription an industry term for the systems on a chip SoC approach used by many consumer manufacturers, including rival AMD, to optimize chips for specific products

Leave a Reply

Your email address will not be published.