KOOP JOU KARNAVAL-KAARTJIES VROEGTYDIG EN KRY REUSE-AFSLAG

Lentedag het vandeesweek die belofte van nuwe dinge ingelei en daar is ’n tasbare gevoel in die lug. ’n Elektriese gevoel wat herinner van vroeër jare – voor woorde soos inperking en grendelregulasies deel van ons woordeskat geword het. Die rede daarvoor is die afwagting in aanloop tot vanjaar se Karnaval wat van 20 – 25 September aangebied word. Buiten vir die gewilde Kaalvoetkonsert en Neonnagdraf is daar ’n rits kunstenaars wat vanjaar hul buiging in Orania sal maak. Op 20 September sal die grapjas en sanger, Wicus van der Merwe in die Gemeenskapsaal optree en die minnesanger Danie Niehaus sal Oraniërs die volgende aand bekoor.

Dit gons behoorlik oor Jo Black wat op 25 September by die sportterrein optree. Dit sal die gewilde sanger van treffers soos Skepe en Voel jy die genade? se eerste optrede in Orania wees. Kaartjies is nou by die poskantoor beskikbaar en Oraniërs kan ten minste 30% afslag kry as hulle vroegtydig kaartjies koop. Daar is ook week- en naweekpakkette beskikbaar. 

326 comments

  1. If you feel like getting to know my wild and crazy side, don’t let me stop you, give me a call and visit me on blonde cam girls right away. Can you imagine even more? Just let me know and you can add me to your favorites, then I will inform you regularly what’s new with me… But I don’t want to over-text you, so now it’s up to you

  2. ven still; she loves talking dirty over video chat. If you’re looking for a camgirl that never says no, Daisy delivers the ultimate

Leave a Reply

Your email address will not be published.