Fiets-en-Wyntoer beloof heerlike kuiergeleentheid en interessanthede

Orania se jaarlikse Fiets-en-Wyntoer gaan besonder insiggewend wees, sê organiseerder Jaco van der Merwe. “By bykans elke punt op die toer word daar een of ander interessantheid oor die wyn en wynmaakprosesse oorgedra. Verder sien ons elke jaar uit na die samesyn en kuier rondom wynproe en fietsry aan die einde van die jaar en soveel te meer aan die einde van 2020 met al die jaar se uitdagings. Dit is nie so uitdagend soos die Tour de France nie, maar dit is ook nie Oktoberfest nie. Dit is ’n ontspanne ontlading ná die jaar se chaos.”

Dié toer, wat al ’n tradisie geword het op die vakansieprogram in Orania, is die breinkind van Lucas en Marlene van der Merwe. Vanjaar is dit die vyfde jaar wat die geleentheid aangebied word.

Tydens die toer word daar by verskillende punte aangedoen waar deelnemers peuselhappies en wyn geniet. Vanjaar begin die toer by Carel Boshoff (IVde) se opstal om 15:30 en eindig by Stokkiesdraai om 20:30. “Daar is vier punte tussenin wat tans geheim gehou word. Een kriptiese leidraad van ’n punt wat ons gaan besoek, is ‘wyn is lekkers en lekkers is wyn’,” sê Jaco.

Die koste van die toer beloop R 100 per volwassene en R 50 per kind. “Kinders is welkom om die toer by te woon. Daar word aan hulle nie-alkoholiese drankies voorsien.”

Jaco voeg by dat diegene wat nie kranige fietsryers is nie, tog die geleentheid kan meemaak. “Ons reël ’n sleepwa om hierdie toergangers na die verskillende punte te vervoer.”

Kontak gerus vir Jaco van der Merwe by 083 963 7112 vir meer inligting

1,235 comments

  1. Goeie more. Gaan die fietsry-en-wyntoer steeds plaasvind? Siende dat die grendeltydperk weer aangekondig is?

  2. HollywoodCasino has all your favorite free slots online including 88 Fortunes, Lady Robin Hood, and Super Jackpot party, along with special promotions each month! Your browser doesn’t support HTML5 video. Sept 20 (Reuters) – MGM Resorts (MGM.N) said on Wednesday its hotels and casinos were back to normal operations but it was working to resolve issues at its luxury Excalibur hotel and casino in Las Vegas, over a week after a cyberattack disrupted its systems. The company, which runs more than 30 hotel and gaming venues globally, including in Macau and Las Vegas, was targeted by a hacking group named Scattered Spider, Reuters earlier reported, citing two sources familiar with the matter. MGM did not respond to requests for comment on who was behind the hack.
    https://milonrtw754085.tinyblogging.com/ultimate-x-video-poker-free-74517946
    Refer a friend free spins no deposit bonuses, you only have to wager it once. Solo compositions are used less frequently, which makes it a risk-free bonus. All online slot games share the same ‘spin for a chance to win’ mechanic. But each online slots game will have its own unique set of individual rules and characteristics, making every play even more exciting! The game revolves around the slot pay lines. A pay line is where you need the symbols to line up. It can be a horizontal line, an ‘M,’ or even a ‘W’ shape line. A 3-reel slot usually has a single pay line. 3-reel slot means you need three same kinds of symbols to line up where each row has seven symbols. So, the chance of winning the jackpot is 1 in 343.  Always look out for slot machines that may be about to pay-out, such as those that have progressive jackpots that are higher in value than they are usually won at and do also consider playing slots with high paybacks such as the Lightning Hot slot game too.

Leave a Reply

Your email address will not be published.