TEGNIES GESPROKE: WEERLIG, JOU BLIKSEM

Foto: `n Toring wat 53m hoog is.

’n Wetenskapsrubriek deur Neil Janse van
Rensburg.

Orania spring nie weerlig vry nie. Inteendeel, ons ysterklip-rante gedra hulself soms soos weerligmagnete. ’n Weerligstraal kan tipies 30 000 ampere dra wat in 20 millisekondes (ms) die aarde tref. Dit is ’n massiewe hoeveelheid energie in ’n bitter kort tydjie (’n huis se kragaansluiting is tipies 50 ampere, en jou oog knip tipies in 100 ms). Ons dorp se radiotorings het al menige maal deurgeloop, wat tot heelwat skade gelei het. Die nuwe 53 meter-hoë radiotoring in Orania is uitstekend gegrond om skade te voorkom.

Ingenieurs gebruik ’n metode wat ‘rolling sphere’ genoem word om ’n gebou te analiseer en kritieke punte te identifiseer waar weerligafleiers geplaas moet word. Die weerligafleier het ’n koper kabel wat na ’n grondpen of aardmat strek waarmee die weerlig dan veilig na die aarde gelei word. Die massiewe elektriese stroom veroorsaak ook magnetiese velde rondom weerligafleiers wat op sy beurt weer skadelike strome in nabygeleë elektriese geleiers kan induseer. Elektroniese ‘surge arrestors’ kan help om die sekondêre impulse te kanaliseer na die grondpen. Oorweeg gerus beskerming vir jou delikate elektroniese toerusting (soos ’n rekenaar).

As mens in die oopte gevang word tydens ’n weerligstorm is die beste opsie om op jou hurke met jou voete teen mekaar te staan. Jou voete wat teen mekaar is, skep ’n kortpad vir weerlig wat moontlik met die grondoppervlak langs kan beweeg en veroorsaak dat dit nie deur jou hart gaan nie, wat natuurlik dodelik kan wees. Om binne ’n gebou of voertuig te wees is die beste – ’n voertuig (ook ’n vliegtuig se romp) vorm ’n ‘Faraday’-hok – die elektriese stroom beweeg dus rondom die buitekant van ’n geleidende voorwerp en beskerm die inhoud. 

358 comments

  1. I don’t think the title of your article matches the content lol. Just kidding, mainly because I had some doubts after reading the article.

  2. I want something that connects me to a place, that could not be made without that connection, made with such a strong connection that its character can live and develop in the bottle for years what is priligy tablets significant pathways, even if not from a statistical point of view

  3. If you’re looking for hot live sex and sexcam sex, you’re definitely in good hands here too. In addition to the Meet New People on Live Chat, we have also included the sex cam providers in this overview to make the offer even more interesting for you as a surfer.

  4. If you are calling a regular phone number, the signal is converted to a regular telephone signal before it reaches the destination

  5. You get the horny chat online next door. No fake nails and no silicone tits, just pure natural horniness. Just come to my chat and we will live out our hottest secret fantasies.

Leave a Reply

Your email address will not be published.