Skip to content

  • Tuis
  • Kontak ons

Meer navrae oor Orania nÁ onluste

July 28, 2021 admin Nuus 339 comments

Die afgelope week se onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal het miljarde rande se skade aan eiendom sowel as lewensverlies tot

Lees verder

10 REDES WAAROM SAKEONDERNEMINGS NA ORANIA WIL SKUIF

July 25, 2021 admin Nuus 1,819 comments

Die afgelope week se onluste en geweldpleging het gelei tot ’n toename in belangstelling in Orania. Die hoof van besigheid

Lees verder

ORANIA AMPER REG VIR 3000 SE RIOOL

July 20, 2021 admin Nuus 331 comments

Die Orania Dorpsraad is tans besig om sewe oksidasiedamme, in gewone taal riooldamme, in werking te stel wat na die

Lees verder

BROOD, MELK EN GESELSKAP BY DIE NAGUIL

July 20, 2021 admin Nuus 1,811 comments

Die sink-geboutjie by die N24-nywerheid-sentrum, oorkant Die Stoortjie lyk nie van buite af na veel nie maar aan die binnekant

Lees verder

VOLKSLIEDJIES VASGEVANG OP MUUR BY KAROOSIG AFTREEOORD

July 20, 2021 admin Nuus 1,643 comments

Deur Marie-Louise Denysschen Die muur aan die Westekant van Karoosig Aftreeoord is van ’n leë, vaal muur omskep na ’n

Lees verder

Tegnies gesproke: Hoekom bars my pype?

July 15, 2021 admin Tegnies Gesproke 1,645 comments

In Orania word dit lekker koud, veral langs die Oranjerivier se oewer. Ek het al gehoor van -12°C! Menigte van

Lees verder

TEGNIES GESPOKE: LEER ’N NUWE KNOOP

July 15, 2021 admin Tegnies Gesproke 1,658 comments

`n Wetenskaprubriek deur Neil Janse van Rensburg. Toue is een van die oudste uitvindsels wat ’n dramatiese impak op die

Lees verder

Tegnies gesproke: `n helikopter op mars

July 15, 2021 admin Tegnies Gesproke 340 comments

’n Wetenskapsrubriek deur Neil Janse vanRensburg In ’n ongelooflike ambisieuse poging het die Amerikaanse ruimteagentskap, NASA, dit reggekry om ’n

Lees verder

tegnies gesproke: STAAL, JOU YSTER!

July 15, 2021 admin Tegnies Gesproke 3,312 comments

’n Wetenskapsrubriek deur Neil Janse vanRensburg. In gebruikstaal word die woorde staal en yster foutiewelik vir dieselfde ding gebruik. Yster

Lees verder

SOOS DIE KRAAI VLIEG

July 15, 2021 admin Tegnies Gesproke 1,156 comments

’n Wetenskapsrubriek deur Neil Janse vanRensburg. Orania is vir alle praktiese doeleindes presies in die middel van Suid-Afrika. Die kaart

Lees verder

Posts navigation

«Previous Posts 1 … 4 5 6 7 8 … 19 Next Posts»
WordPress Theme: Tortuga by ThemeZee.