ONGELUK OP R369: LESERS SE VOORSTELLE

Van spoedhobbels en verkeersligte tot ’n weegbrug en vervolging deur Gerrie Nel. Dit is van die voorstelle wat lesers op Die Oraniër se Facebookblad genoem het om die probleem dat vragmotors versuim om by die besige kruising te stop, aan te spreek. Twee lesers het die sirkels wat onlangs in Kimberley by van die besige kruisings aangebring is, as moontlike oplossings genoem. Volgens hulle word vragmotors suksesvol daardeur gedwing om te stop.

’n Ander voorstel is ’n tweede verpligte vierrigting stopstraat by die kruising met Kareeboomlaan (naby die ovaalbaan) met spoedhobbels wat elke 200 m tussen die kruisings geplaas word. Spoedhobbels is ’n gewilde voorstel wat deur ’n hele paar lesers genoem is. Nog ’n voorstel is dat vragmotorbestuurders wat nie stop nie se besonderhede aan die owerhede deurgegee word vir vervolging. Indien die owerhede nie kan of wil vervolg nie is die voorstel dat die hoof van AfriForum se privaatvervlolgings-eenheid, Gerrie Nel betrek word.

Ander lesers voel weer sterk daaroor dat erts eerder per spoor vervoer moet word want vragmotors “verniel die paaie en veroorsaak ongelukke”. Waar lesers wel dit eens  is, is dat daar elke aand gehoor word hoe die vragmotors oor die stopstraat jaag en dat “hierdie ding ’n brandende lont is”.

1,274 comments

  1. Die idee is om trokdrywers te dwing om stadig te ry deur dorpsgebied. Spoedhobbels is logiese keuse om spoed te verminder. By Vluitjeskraal ingang 3-rigting stop, by Kareeboomlaan(servituutpad) behoort ook 4-rigting stop te wees en tussen buite 2 stopstrate, spoedwalle.
    Ek dink ook tel van voertuie en gereelde weeg van trokke behoort gereeld gedoen te word. Die feit is, Orania mag nie langer die nasionale pad deur dorpsgebied te ignoreer nie.
    Alternatief, is om die nasionale pad polisiëring aan Pixie ka Sema oor te laat soos tans en Orania in 2 dorpsgebiede te laat verdeel deur nasionale pad, wat nie sin maak nie, maar status qou van onbeheerde verkeer los. Weet nie hoe suksesvol aansoek vir proklomasie van provinsiale pad as deel van Orania munisipaliteit sal wees nie.

  2. Ek bly by my voorstel van ‘n ROBOT waar die bestaande stopstraat is. Dit kan met Provinsie onderhandel word diep pad is ‘n R.. Nie ‘n N… pad nie so is dus ‘n Provinsiale pad. Na my mening word dit ‘n Nasionale pad met ‘n N… aangedui. Dis egter nie die probleem nie. Ek voel dat ‘n spul spoedhobbels julle alledaagse gebruik van die pad gaan ongerieflik maak. Die robot kan vir almal geld. Daar bestaan reeds ‘n kamera stelsel en dit kan dien as vervolgings bewys megasme

  3. Pingback: sunwin
  4. Although the proportion of overweight and obesity in our survey is similar to national data for women aged 45 64 which ranges from 61 to 69 20, the majority of our respondents were from a higher socioeconomic group with 60 having a Bachelor s degree qualification or higher, and 56 being employed or self employed dapoxetine priligy

  5. It’d be easy to add a VPN to our list and say it is suitable for poker when in reality, our testing process goes way beyond that. For example, some users may require a VPN that unlocks their favorite streaming platforms and lets them dabble in online poker when they want to, while others merely need a VPN that lets them play poker online from anywhere worldwide. Online slots are massively popular. You spin the reels and hope to land on a winning combination. There are several tips and tricks to improve how you bet on slot games, whether you’re playing for free or real money. Our top tip is to think about paylines. Take the time to research each game’s paylines before you play to know which one give you the biggest chance to win. At Casino.org we’ve got hundreds of free online slot machines for you to enjoy.
    https://www.speedrun.com/user/crisexicour1971
    A opção Depósito Rápido é uma maneira ainda mais rápida de depositar em sua Conta Stars e dá suporte a vários métodos, incluindo Visa, MasterCard e NETELLER. Procure o logo Depósito Rápido ao lado do método de depósito no Caixa. Você vai ter a opção de habilitar sua ‘Conta Depósito Rápido’ e enviar transações direto da mesa. Saiba mais sobre Depósitos Rápidos. Este cassino é ideal para quem procura opções de pagamento mais adaptadas ao Brasil, oferecendo depósitos através de Pix, Boleto Bancário, cartões de crédito, Astropay, Skrill e Ecopayz. Caso você tenha alguma dúvida, o suporte ao cliente está disponível 24 horas por dia, 7 dias por semana, por meio do chat ao vivo no site. Para entrar em contato com um representante do cassino, basta clicar na opção de chat ao vivo no topo da página inicial e iniciar a conversa imediatamente.

Leave a Reply

Your email address will not be published.