Nuwe straatkuns ‘spreek van ’n gemeenskap se trots’

Dorpsargitek Christiaan van Zyl sê dat die inisiatief om ’n kreatiewe voetoorgang te skep by die vierrigtingstop in Pêrellaan iets is om te geniet en te waardeer deur inwoners en besoekers.

Hy sê dat dit belangrik was om hierdie projek aan te pak omdat dit ’n besige kruising is. “Omrede dit by die besige kruising by Volkskool is, het dit ’n kombinasie van veiligheid, opvoeding en woordkuns geword.”

Oor die groep straatkunstenaars wat die projek suksesvol afgehandel het, sê hy: “Ons is ’n groepie energieke Oraniërs wat die dorp ’n beter plek wil maak deur openbare kuns aan te bring.”

Hy sê die inisiatief het reeds in 2019 begin. “Nikke Basson het in Julie 2019 die eerste keer ons aandag op kunstige voetoorgange gevestig met ’n paar voorbeelde van oor die wêreld. Ons het ’n pad gestap met die dorpsraad en die tegniese afdeling en uiteindelik in Junie 2020 die groen lig gekry met ’n plek om dit te verf.”

“Straatkuns spreek van ’n gemeenskap wat trots is op sy omgewing. In dié geval prikkel dit die gedagtes en behoort dit vir die jong kinders wat leer lees en skryf en wat daagliks skool toe stap, ’n opvoedkundige ondekkingstog te wees,” sê Van Zyl.

Vanaf die gemeenskap, ondersteuners van Orania en selfs uit die buiteland is baie positieweterugvoer ontvang oor die projek. “Die algemene boodskap is dat hulle trots is op ons as gemeenskap wat self opbouende en innoverende dinge in ons dorp doen. Ná vier dae is daar 84 kommentare op ’n plasing op Orania Beweging se Facebookblad wat handel oor die projek. Selfs die burgemeester is baie beïndruk met ons poging.”

44 comments

  1. Pingback: q sugar weasel
  2. Pingback: avsubthai
  3. Pingback: pet camera brand
  4. Pingback: Ford Everest
  5. Pingback: treesap thc
  6. Pingback: daftar altogel
  7. Pingback: Emily
  8. Pingback: incestuous sex
  9. Pingback: altogel
  10. Pingback: mkx cart prices
  11. Pingback: upx1688
  12. Pingback: slot99
  13. Pingback: Nonameauto
  14. Pingback: โคมไฟ
  15. Pingback: FORTUNE DRAGON
  16. Pingback: ricky casino
  17. No FFL Guns For Sale
    If you are looking for where to Buy No FFL Guns online then you are at the right place. Our Store is packed with variety of firearms from the best Gun manufactures. This guns are coupled from ghost gun kits also known as ghost guns for sale, once you place your order we shall process and ship your package then provide you with a valid tracking number so you can track your order and know when exactly your package will be delivered at your doorstep or any address of your choice. In the United States, there are currently 12 states that you can buy guns for sale No FFLdo not require a background check for private sales of firearms. These states include Alaska, Arizona, Arkansas, Delaware, Louisiana, Maine, Massachusetts, Mississippi, Montana, New Mexico, Vermont, and also Wyoming.
    https://ghostgunmarket.com/

    Ghost Gun Market
    glock30s
    black lotus coalition
    flashlightcom bo
    premium power shok
    springfield ammo
    220-swift-reloa
    golden bag with chain
    beretta 80x cheetah
    glock17 for sale
    glock25 for sale
    glock26 for sale

Leave a Reply

Your email address will not be published.