Paul Smit gesels oor tydsbestuur

Lewensafrigter Paul Smit het op 12 November ’n  geleentheid aangebied oor Tydsbesteding en Prioritisering. Die gesprek is aangebied in Huppelkind-dagsorgsentrum se saal.

Hoof van Huppelkind, Esna Schumann sê dat die geleentheid goed bygewoon is. “ ’n Totaal van 76 Oraniërs en vriende van naburge dorpe die geleentheid bygewoon. Na afloop van die gesprek het almal heerlik saam gekuier.”

“Die belangrike vraag wat elkeen hulself moet afvra  is: Wat is God se Wil of Doel vir my?”

Sy sê dat Huppelkind en hulle personeel die gaste verwelkom het en dat dié wat die geleentheid bygewoon het beïndruk was met die geriewe wat die dagsorgsentrum bied.

One comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.