Orania sensus 2019: 10,7 % groei in inwonertal

Die 2019 senusopname se bevindinge is bekendgemaak op Woensdag 28 Oktober. Oraniërs is uitgenooi om ’n geleentheid aangebied deur die Orania Dorpsraad en die Sakekamer by te woon. Die vergadering is geopen deur die Uitvoerende Hoof van die Dorpskantoor Gawie Snyman waarna Sensus-koördineerder Cobus Pretorius die belangrikste bevindinge van die sensus bespreek het.

“Weens Covid-19 het ons ’n paar bottelnekke in die kantoor beleef vanjaar en dit is waarom die sensus vanjaar later as gewoonlik afgehandel is,” het Snyman gesê.

Van die belangrikste bevindinge van hierdie sensus is dat die aantal inwoners in Orania vanaf 2018 tot 2019 met 10,7 % gegroei het en dat die inwonertal teen die einde van 2019 ’n totaal van 1773 was. Daar is ook gemeld dat die gemiddelde groeikoers oor die afgelope vyf jaar 11,5 % was.

Kleingeluk het gegroei met ’n allemintige 50 nuwe huishoudings in 2019. Daar word geskat dat hierdie hoë getal te wyte is aan ontwikkelings soos Gannabos.

Daar is teen einde 2019 ’n totaal van 244 geregistreerde sakeondernemings in Orania getel. Daar word in hierdie sensus onderskei tussen kleiner sakeondernemings (met ’n omset van minder as φ 250 000 per jaar) en groter ondernemings..

In 2019 is daar ’n totaal van 33 nuwe permanente poste geskep en 44 nuwe tydelike poste, terwyl daar 59 bouaansoeke deur die Grondgebruikers Bestuurskomitee (GGBK) hanteer is. Van hierdie getal was 38 aansoeke vir woonhuise en 5 vir woonstelblokke.

Die geskatte waarde van bouplanne in 2019 beloop φ 57 701 900. Pretorius het genoem dat dit in lyn en selfs hoër is as die bouplanne wat in die vorige jaar ingedien is.

Die groeikoers in terme van die aantal studente in Orania is 20,9 % en Bo-Karoo Opleiding het met 29 studente gegroei vanaf 2018 tot 2019. Die totale aantal studente in Orania (wat skoolkinders insluit) was 551, dit is 31,1 % van die totale bevolking.

Daar is reeds ’n bedrag van φ 137 999 875 geïnvesteer in terme van die Ekonomiese Ontwikkelingsplan. Dit beteken dat 75 % van die begroting in terme van die plan reeds gespandeer is. Dit is op datum volgens hierdie vyfjaarplan.

Die  openbare kapitaalvorming in Orania toon ’n gemiddelde groei van 29,4 % en was in 2019 ’n som van φ 279 643 368 waarvan OSK Koöperatief Bepark groei van φ 42 000 000 getoon het in 2019.

In die sensus 2019 is daar vir die eerste keer getalle in terme van die klimaat ingesluit. Hierdie data is verkry vanaf die Suid-Afrikaanse weerdiens waarvolgens daar ’n reënval van 216,2 mm in Orania was in 2019. Die laagste minimumtemperatuur is aangedui as – 4 ᵒC en die maksimumtemperatuur was 39,2 ᵒC.

Conrad Basson het namens die Sakekamer kommentaar gelewer op die besigheidsinligting wat ingesamel is tydens die 2019 sensus.

“As ek na die syfers kyk dink ek die tyd het gekom om ekonomiese groei te begin bewerkstellig waar die hooffokus vantevore in Orania op behuising was,” het Basson gesê.

Hy het ’n beroep gedoen op elkeen om betrokke te raak by ekonomiese ontwikkeling. Hy noem dat 59 % van sakeondernemings in Orania ’n jaarlikse omset van minder as φ 250 000 het en dat 80,2 % van Orania-besighede ’n jaarlikse omset van minder as ’n miljoen Ora het.

“Ons weet dat klein en medium ondernemings wêreldwyd die kern van die ekonomie is en daarom moet  die gemeenskap klein ondernemings help. Ons moet ekonomiese ontwikkeling ons eerste prioriteit maak, die res sal volg.”

Hy sê dat wanneer ’n mens ’n omgewing van vertroue skep, mense spontaan agter dit aan sal trek Orania toe.

“Wanneer ons ’n  omgewing skep waar jong entrepreneurs floreer, kan ons ’n volgende fase van groei ingaan.”

47 comments

  1. Have you ever considered publishing an ebook or guest authoring on other blogs? I have a blog based upon on the same subjects you discuss and would really like to have you share some stories/information. I know my viewers would value your work. If you’re even remotely interested, feel free to shoot me an e-mail.

  2. Pingback: fuck boy
  3. Pingback: echome
  4. Pingback: plus gummies
  5. Pingback: pg333
  6. Pingback: dultogel slot
  7. Pingback: betflix allstar
  8. Pingback: thailand tattoo
  9. Pingback: Massage
  10. Pingback: โอเล่777
  11. Pingback: Go to page
  12. Pingback: ufa789
  13. Pingback: chicken road
  14. Impacto mecanico
    Aparatos de balanceo: fundamental para el funcionamiento estable y productivo de las equipos.

    En el entorno de la avances actual, donde la rendimiento y la confiabilidad del equipo son de máxima importancia, los equipos de calibración juegan un rol esencial. Estos equipos específicos están concebidos para ajustar y estabilizar partes rotativas, ya sea en herramientas industrial, vehículos de transporte o incluso en equipos caseros.

    Para los especialistas en conservación de equipos y los técnicos, trabajar con equipos de balanceo es fundamental para garantizar el rendimiento suave y fiable de cualquier sistema dinámico. Gracias a estas alternativas modernas avanzadas, es posible minimizar notablemente las oscilaciones, el zumbido y la carga sobre los sujeciones, prolongando la duración de partes valiosos.

    Asimismo relevante es el tarea que cumplen los equipos de equilibrado en la servicio al comprador. El asistencia especializado y el conservación permanente utilizando estos equipos habilitan ofrecer servicios de alta calidad, mejorando la contento de los compradores.

    Para los responsables de emprendimientos, la contribución en estaciones de equilibrado y medidores puede ser clave para mejorar la efectividad y productividad de sus dispositivos. Esto es particularmente relevante para los empresarios que manejan medianas y pequeñas empresas, donde cada aspecto cuenta.

    Asimismo, los dispositivos de equilibrado tienen una amplia implementación en el ámbito de la fiabilidad y el control de estándar. Habilitan detectar eventuales errores, previniendo mantenimientos elevadas y daños a los aparatos. Más aún, los información generados de estos sistemas pueden usarse para perfeccionar procedimientos y incrementar la visibilidad en plataformas de exploración.

    Las áreas de implementación de los sistemas de calibración abarcan múltiples sectores, desde la fabricación de bicicletas hasta el supervisión ambiental. No importa si se refiere de enormes elaboraciones industriales o pequeños espacios domésticos, los dispositivos de ajuste son necesarios para promover un funcionamiento productivo y sin riesgo de interrupciones.

  15. Pingback: ufabet777
  16. Pingback: mostbet
  17. Hello! This is my 1st comment here so I just wanted to give a quick shout out and tell you I truly enjoy reading through your blog posts. Can you recommend any other blogs/websites/forums that cover the same subjects? Many thanks!

  18. Usually I don’t learn article on blogs, but I would like to say that this write-up very compelled me to try and do so! Your writing taste has been amazed me. Thanks, very nice post.

  19. Pretty section of content. I just stumbled upon your web site and in accession capital to assert that I acquire in fact enjoyed account your blog posts. Any way I ll be subscribing to your augment and even I achievement you access consistently rapidly.

Leave a Reply

Your email address will not be published.