ORANIA AMPER REG VIR 3000 SE RIOOL

Die Orania Dorpsraad is tans besig om sewe oksidasiedamme, in gewone taal riooldamme, in werking te stel wat na die afhandeling van die fase 3000 mense se riool sal kan hanteer. Die hoof van paaie en vloedwater by die Orania Dorpsraad, Theuns Wessels het die afgelope week op Radio Orania gesê dat Orania se rioolstelsel onder druk is en dus uitgebrei moet word.

Orania, wat in die 1960’s as ’n waterwesedorp ontstaan het, se oorspronklike rioolstelsel was nooit ingerig vir die aantal mense wat vandag in Orania woon nie. En terwyl bevolkingsgroei uit alle oorde verwelkom word, plaas dit tog druk op infrastruktuur soos paaie en riolering.

Theuns sê die groot voordeel van die oksidasiedamme is dat dit nie van elektrisiteit gebruik maak nie, maar net eenvoudig die son sy werk laat doen. Die riool vloei van die opvangsgebied na verdampingsdamme en na afloop van die proses kan dit selfs vir besproeiing aangewend word. Die Dorpsraad hoop om die eerste fase van die projek teen Oktober af te handel.

331 comments

  1. Show the camsex girls your hard cock. They are keen to see it when they fuck themselves with the dildo. With Cam To Cam it gets really hot in front of the sex cam. Simply choose your blonde cam girls and switch on your live cam. Jerk off together and climax together. This is how sexcam sex becomes satisfying.

Leave a Reply

Your email address will not be published.