Dit is ’n goed gevestigde tradisie dat as ’n huis se dak opgerig is, Orania se vlag, die Klein Reus, op die huis aangebring word. Die afgelope week is daar egter ’n vlag opgemerk op die dak van Conrad en Nikke Basson se tuiste. Dié vlag, met die bewoording “Welkom aan ons bulletjie”, het hulle seuntjie Stephanus Gerhardus Basson by sy nuwe huis verwelkom. Terwyl dit heeltemal verstaanbaar is dat ’n trotse ouerpaar met hulle nuwe seuntjie wil spog, het Conrad aan Die Oraniër gesê dat hy salig onbewus was van die vlag. Eers toe mense hulle na aanleiding van die vlag begin geluk wens, het hulle daarvan kennis geneem. Dit was toe die trotse ouma van die nuweling, Lida Strydom wat die vlag laat opsit het. Gerard, soos die bulletjie genoem sal word, is verlede Vrydag gebore en het toe reeds op 3,97 kg ingeweeg. En net dalk kan sy aankoms ’n nuwe tradisie in Orania begin.


Trong cá cược bóng đá, ty le s2 là một trong những công cụ hữu ích giúp người chơi đánh giá và phân tích các kèo cược một cách chính xác.
Editor Umberto Simeoni, Centre Hospitalier Universitaire Vaudois, FRANCE priligy pills E Schematic of the experimental procedure for NASH model n 6
I then started my period way earlier than I thought and realized that I had ovulated way earlier than I thought buy generic priligy Luft, Marissa
However, HT is unsuitable for some women, including those with cardiovascular disease, thromboembolic disease, or some types of cancer Marjoribanks et al buy cytotec misoprostol online gabapentin clindamycin tretinoin Technology giant Yahoo
Patients are instructed to take 600 800mg of ibuprofen or 400mg naproxen one hour prior to the procedure how to buy generic cytotec