John Stydom praat by Prof Carel Boshoff-gedenklesing

Dr John Strydom het op 12 November by die prof Carel Boshoff-gedenklesing as spreker opgetree. Hy het verskeie temas aangeraak waarvan ‘Carel Boshoff se plan B’, ‘invloed van volkskultuur en veral ander volke se kulture op Carel Boshoff’, ‘is sending en Afrikanerkultuur versoenbaar?’, ‘die nuwe politiek’ en  ‘gewilde leiers en ongewilde besluite’

Hy kom tot die gevolgtrekking dat Orania die bewys is van die geslaagdheid van prof Carel Boshoff se idee. “Orania se ontstaan, wankelrige begin en toenemende sukses bewys dat sy aanbeveling reg was – trouens aanvegbaar een van baie min moontlikhede wat lewensruimte bring, maar in hierdie geval sonder afstanddoening van eie kultuur.”

Die gesprek is regstreeks gebeeldsend op die Vryheidstigting se Facebookblad en is steeds daar te sien. 

1,632 comments

  1. If you’re looking for hot live sex and sexcam sex, you’re definitely in good hands here too. In addition to the free online live webcams, we have also included the sex cam providers in this overview to make the offer even more interesting for you as a surfer.

Leave a Reply

Your email address will not be published.