Na afloop van die Orania Sakekamer se ledevergadering op Vrydagaand 18 September is die splinternuwe G-reeks Ora’s aan die gemeenskap bekendgestel. Daar is φ 2,6 miljoen gedruk vir die agtste reeks Ora’s.
Die nuwe reeks is deur ondervoorsitter, Conrad Basson, aan die gemeenskap bekend gestel. Hy het verduidelik dat dit ’n lang proses van konseptualisering was en het vir Cornelia Holm bedank vir haar sketse wat vertoon word op die nuwe Ora-note sowel as Karen Janse van Rensburg vir die digitalisering daarvan.
Die eerste reeks Ora’s is reeds 16 jaar gelede in Orania in gebruik geneem. Basson sê dat hulle met hierdie nuwe reeks van die ou simboliek wat op die eerste note te sien was, terug wou bring. “Hiermee verwys ons primêr na die band wat die raampie gevorm het op die A-reeks Ora’s.”
Hy sê dat die koeksisterband wat om die rand van die note te sien is die verskillende stamlande waaruit die Afrikaners bestaan, verteenwoordig en dat die koeksister op die ou ent saam vloei om een hegte band te vorm wat die Afrikaner as hegte kern hier in Afrika uitbeeld.
Wanneer elke opeenvolgende noot onder mekaar gestapel word, word die buitelyne van die Klein Reus-simbool vertoon. “Dit simboliseer die baie belangrike eienskap van eie-arbeid in ons gemeenskap. En daarom word dit ook die grootste uitgebeeld op die nuwe reeks.”
Op die G-reeks Ora’s word die verskillende lewensfases van ’n Oraniër geillustreer sowel as die verskillende beginsels van die gemeenskap. Nog ’n spesiale eienskap van hierdie reeks is dat betrokkenes in ’n spesifieke bedryf se handtekeninge verskyn op die relevante note. “Die tekenaars is noukeurig gekies en nie lukraak ingedeel nie”
So verskyn Esna Schumann, wat betrokke is by Huppelkind Dagsorgsentrum, se handtekening byvoorbeeld op die φ 10-noot waarop die simbool van die baba-lewensfase verskyn. Hierdie simbool verteenwoordig ook die weerloses in die gemeenskap.
Op die rugkant van die note is daar ’n trossie pekanneute te sien wat spesiaal oorgeskets is vir hierdie uitgawe. “Hierdie simbool gedenk die landboupioniers wat pekanneute as volhoubare gewas geïdentifiseer het destyds in Orania,” sê Basson.
Cornelia Holm het tydens die geleentheid gesê dat dit ’n voorreg is om betrokke te wees by ’n gemeenskap wat trots is op hulle verlede. “Ons staan op die skouers van reuse en so bou ons voort op ons eie toekoms.”
Haar moeder het die oorspronklike beeld van die Klein Reus geskep. Holm het ook erkenning gegee aan Christiaan van Zyl wie se idee dit oorspronklik was om die note saam te voeg om die simbool van die Klein Reus te vorm. “Ek glo elke Oraniër sal besiel wees met trots om te handel met die note en so ’n toekoms te skep,” sê Holm.
Die Sakekamer het die gedenkstel met die nommer G00011 aan Holm oorhandig as bedanking vir haar betrokkenheid by die projek. “Die reeks is ’n absolute monument en ’n moet-hê versameling,” het Basson gesê oor die gedenkstel.
Jan Beyers het die veiling van die ander 10 gedenkstelle behartig waardeur daar R 47 250 ingesamel is. “Dié bedrag tesame met die opbrengs van advertensies wat geplaas is agterop die Ora’s gaan om die drukkoste van die nuwe reeks te dek,” sê Basson.
Jan Beyers het uittredende bestuurslede van die Sakekamer, Monja Strydom, Fanus Becker en L’lize Pienaar bedank en nuutaangestelde lede Bill Hulme, Gerhard Kotze en André Bredenkamp verwelkom.

medicine in mexico pharmacies
https://cmqpharma.online/# best online pharmacies in mexico
mexican online pharmacies prescription drugs
I got what you intend,bookmarked , very nice internet site
com 20 E2 AD 90 20Counterfeit 20Viagra 20Packaging 20 20Viagra 20Rezeptpflichtig 20Spanien viagra rezeptpflichtig spanien The king once famously advised the United States to cut off the head of the snake by launching military strikes on Iran s nuclear facilities, according to a 2008 U priligy en france
Dyson JK, Jopson L, Ng S, et al where can i buy priligy
Santiso Mere, D priligy canada Our prices are truly the best that you can come across in an online market
how to buy cheap cytotec pills The phase IV clinical study analyzes what interactions people who take Nasacort aq and Tamoxifen citrate have
But the intent for these picks is for them to serve as a supplement to your research, whether you are looking to bet on MLB moneyline picks, MLB total picks, or MLB run line picks. Our MLB score predictions are keenly followed because no sport is as influenced by environmental and conditional intangibles as much as baseball. These factors can greatly impact the outcome of games and bets. Our top-notch handicappers take care of all the hard graft that goes into researching external factors. Be it research on weather forecasts, geographical realities, stadium dimension, and more – for example, Denver’s altitude makes Coors Field a right challenge for many pitchers, while Wrigley Field in Chicago can get super windy – they’ve got it covered for MLB picks. For as much time as fantasy football players spend analyzing the top players available in drafts, it’s equally important to examine the names going toward the end of drafts. It’s an area many gamers neglect as they feel players selected toward the back half of drafts are more “dart throw” type picks. While this is… Read More
http://arahn.100webspace.net/profile.php?mode=viewprofile&u=162702
Generally, the best jockeys get paired with the best horses to make unbeatable teams. While some jockeys ride the same horse continually and work for a retainer, it is more likely for a jockey to act as a free agent. In this case, all jockeys attempt to get a chance to ride the best horse in the race. As a result, if a jockey typically rides one horse and makes a change to another, it is generally because they believe that the horse is better, making it a good horse to bet on. When I’m deciding on where to focus my time, the first thing I look at is the stakes racing calendar. Stakes races are typically the classiest of all races, so it makes sense to start there. When not looking at stakes races, I try to avoid maiden claiming and low-level claiming races as much as possible and look for races that have higher purses (anything above $20K). A good indicator of an individual horse’s class or potential class, is the sire, dam and dam’s sir, as well as the previous race types.