Jy kan as die wenner wegstap in Die Oraniër se fotokompetisie. Wat die kompetisie uniek maak is dat daar nie gekyk word na die ontwerp van die rok of jou snyerspak nie maar die oorspronklikheid van die foto. Die foto moet in Orania en tydens `n matriekafskeid in 2020 geneem wees. Gebruik jou verbeelding en kyk of jy dalk die oorspronklikste foto kan neem.
Stuur jou foto met die volgende inligting na media@oranianuus.co.za
- Naam en van
- Kontaknommer
- Skool
- Datum waarop foto geneem is
Inskrywings sluit Vrydag 4 Desember. Beoordeelars se besluit is finaal.

Reasons, this group walmart priligy